SOUT & LIG KINDERS
Gr. R - 5 Speletjiesaand


12 SEPTEMBER 2025
17:00 - 21:00
R30

Skryf in deur die skakel hieronder te volg:
https://forms.gle/MtArvbcDmVBSRW2S8


Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.