Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. - 2 Korintiërs 9:7
Wyses waarop jy Omgee Finansieel kan ondersteun
EFT (Elektroniese Oorplasing)
NG Gemeente Elarduspark ABSA Takkode: 632 005 (Monumentpark) Rekeningnommer: 1500 580 174 (tjek) Verwysing: Gebruik "dankoffer", of soos op inskrywingsvorm aangedui.
Debieterorder
Ons verkies 'n debietorder, want dit maak dit vir ons makliker om te begroot en te beplan. Jy kan 'n debietordervorm hier aflaai, invul en terugstuur aan Jolandie van Zyl (finansiële beampte) by finansies@ngelarduspark.org.za.