Lokale
Artos- & Oinos ("Brood & Wyn") met die Lapa
Kerkruim
- Artos sit 120 mense en Oinos sit 180 mense.
- Albei sale is toegerus met klank en dataprojektors.
- Toegerus met 'n kombuis tussen die twee sale.
- Lapa het ruim braaigeriewe.
- Klimraam langsaan vir kinders en maklike toesig.

Die Kapel
- Sit 70 mense.
- Toegerus met klank en dataprojektor
- Loodglasvensters skep 'n spesiale atmosfeer.

- 948 genommerde sitplekke.
- Topgehalte klank en beligting.
- 2 sy projektors en 1 middel projektor.
- 1 projektor agter vir die spreker om te volg.
- Orrel wat gereeld gediens word.
- Voldoen aan alle brandregulasies.

Die Stal
- Sit 15 mense.
- Boma en plek om vuur te maak.
