Ouerskapkursus vir  hoërskool- en laerskoolouers

 TEMA: Jou kind se Digitale wêreld.
DEUR: 
Sonnika Nel (maatskaplike werker wat werk met gesinne en skole)
In elkeen van die sessies gaan ons gesels oor tegnologie en hoe dit deel is van ons kinders se lewens.
Ons kan nie sonder ‘n digitale teenwoordigheid oor die weg kom nie, maar die kursus wil jou help om dit op ‘n gesonde wyse te bestuur.
31 Aug:
Hoe lyk jou kind se digitale wêreld?
7 Sep: 
Wat is die invloed van tegnologie op ons huishouding?
14 Sep:
Wanneer flikker gevaarligte?
Tyd: 
18:00-19:00 in die Kapel
Navrae: 
Kontak Maartje: 072 375 3965
Daar sal oppassers  vir kinders wees

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.