Christelike maatskaplike raad (CMR)

Ons Diens

Die Christelike Maatskaplike Raad (CMR) Elarduspark lewer ‘n omvattende, maatskaplike diens aan die gemeenskap om mense sosiaal, emosioneel en ekonomies te bemagtig. Dienste sluit in statutêre werk, terapeutiese dienste, aannemings, groepwerk, en gemeenskapswerk.

Ontmoet die CMR-span by NG Elarduspark

Ons span bestaan uit maatskaplike werkers en 'n leraar wat haar PhD gedoen het in narratiewe terapie. Ons wil jou begelei van uitdagings na 'n nuwe uitkoms.

Dr. Lieze Meiring

Pastorale Spreekkamer & Projekte
083 324 8236
lieze@ngelarduspark.org.za

Anel Roux

Maatskaplike werker: Voorkomingsdienste, Gemeenskapsontwikkeling en Projekte
012 345 1144
MW2@ngelarduspark.org.za

Amanda Venter

Sekretaresse & Finansies
012 345 1144
cmr@ngelarduspark.org.za

Annelize Human

Maatskaplike werker: Statutêre werk
012 345 1144
MW1@ngelarduspark.org.za