Ons is op soek na ‘n passievolle en toegewyde Leraar om leiding te neem in ons Jeugbediening om jongmense op hul geloofsreis te begelei.
Vakature: Leraar met fokus op die Jeug
Aansoekproses:
Belangstellendes word versoek om volledige inligting oor die aansoekproses aan te vra by die kantoorbestuurder Riaan van Zyl (bestuur@ngelarduspark.org.za). Die aansoekproses versoek:
‘n Verkorte Curriculum Vitae (CV)
Die invul van ‘n vraelys
‘n 3 min video volgens die riglyne wat voorsien sal word.
Belangstellendes word versoek om hierdie inligting voor 17 Oktober 2025 aan te vra.
Sluitingsdatum vir die inhandiging van die volledige aansoek is 24 Oktober 2025.
Vir al die nodige inligting, sien/ laai die dokument hieronder af: