Ons leraars

Ons begelei jou

Dr. Lieze Meiring

Pastorale Speekkamer, Missionale Liefdesdiens, Christelike Maatskaplike Raad (CMR)

Lieze het 'n hart vir uitgestote en gebroke mense. Sy vind mense baie interessant en luister graag. Lieze is lief vir die natuur, kuns en toer. Sy is getroud met Arno.
+27 83 324 8236

Ds. Danie Vermaak

Digitale-bediening, Gasvryheid, Nuwe Lidmate, Omgeegroepe & Ons Huis

Danie is goed onderlê in tegnologie, ontwerp en hou daarvan om te kuier. Hy is getroud met Willécia.
+27 82 071 7640

Ds. Maartje van der Westhuizen

Kinderbediening, Doopbediening & Huisgeloof

Maartje is mal oor 'n goeie koppie koffie en bou sterk netwerke. Sy investeer in die groter kerk se strukture en kan goed organiseer. Sy is lief vir fliek. Maartje is getroud met Zander.
+27 72 375 3965

Ds. Christian Oberholzer

Jeugbediening, Studente & Jongwerkendes

Christian is lief vir sport, sports en mense. Hy kuier graag en is vol lewenslus. Christian is getroud met Cherise.
+27 82 349 7317