NG Elarduspark Eredienstye Sondae:

Asb. kyk na die tye links vir eredienste vanaf 7 Desember 2025 tot en met 11 Januarie 2026

Tydens Desember-skoolvakansie:

Slegs een oggenderediens om 09:00 | Geen Sout & Lig Kinders (Kinderkerk)

Donderdag 25 Desember 07:00 en 09:00 Kersdienste
Woensdag 31 Desember 18:00 Oujaarsdiens

 Die aanlyn erediens sal om 09:00  op ons YouTube-kanaal uitgesaai word.
Geen  Veranderdiens of Dieper Delf nie.

Kwartaal Eredienste 2026:

08:00  - Tradisionele  erediens  | 10:00 - Kontemporêre  erediens
Aanlyn erediens: 08:00 & 10:00
Sout & Lig Kinders (Kinderkerk): 08:00 & 10:00
17:00 Veranderdiens (Jeuggroepe na die tyd)
18:00 Dieper Delf (kursusse en reekse)dae 2026: