Phillip beskik oor digitale-vaardighede wat geen grense ken nie. Hy sorg vir al ons video opnames, redigering en plasing daarvan. Hy help ook met die regstreekse uitsendings wat ook begrafnisse insluit. Phillip is deel van die Digitale-bedieningspan.