Welkom by die Gemeente wat Omgee.
Hier is jy welkom net soos jy is.
Ons roeping: Die liefde van God vir elke mens oor alle grense heen!
Omdat God ons liefhet, wil ons op God se liefde reageer... Eintlik kan ons nie anders as om op God se liefde te reageer nie!
Mag jy hier 'n geestelike tuiste vind waar jy geborge sal voel in God se genade en liefde.

Ons begelei jou...
Ons begelei jou van doop tot laerskool, van hoërskool tot jong volwassene & student, van eensaamheid na gemeenskap, van uitdagings na uitkoms en grysheid na wysheid.
Ons leraarspan
NG Elarduspark het 4 voltydse leraars, asook 2 diensleraars. Elkeen met hulle eie spesialiteitsveld en persoonlikheid. Elkeen van hulle is toegewyde navolgers van ons opgestane Here Jesus Christus.

Eredienstye:
Sondae:
Klassieke erediens: 08:00 | Kontemporêre erediens - 10:00
Aanlyn erediens: 08:00 & 10:00
Sout & Lig Kinders: 08:00 & 10:00
Veranderdiens (Jeug/ Familiediens): 17:00 (Jeuggroepe na die tyd)
Dieper Delf (kursusse en reekse): 18:00
Tydens langnaweke en skoolvakansies:
Slegs een oggenderediens om 09:00. Die aanlyn erediens sal om 09:00 op ons YouTube-kanaal uitgesaai word.
Geen Sout & Lig Kinders, Veranderdiens of Dieper Delf nie.

Adres
Frelonstraat 547, Elarduspark, Pretoria
GPS: -25.832923213052904, 28.25947218817023
GPS: -25.832923213052904, 28.25947218817023