Artos

Koffiewinkel

Kom maak ‘n draai by Artos Koffiewinkel onder by die Artossaal en geniet heerlike koffie asook
tuisgebakte brood en ‘n verskeidenheid koeke.
Die koffiewinkel is oop:
Maandag tot Vrydag:
06:30 - 18:00 &

Saterdae 06:30 - 13:00
Bring gerus jou vriende saam!