Laai ons vorms vinnig en maklik hieronder af:
Doopvorm:
Doopkursus 2025
Die volgende doopkursus begin 23 Januarie om 19:00  in die Blousaal.
Dit strek oor 3 Donderdae (23 en 30  Januarie en 6 Februarie)
Al drie Donderdae moet bygewoon word. 
Voltooi asseblief 'n doopvorm hierbo en stuur dit terug aan Sonya by die kerkkantoor.
Gee ook asseblief julle name op by haar as julle hierdie kursus gaan bywoon.
Dit is belangrik dat julle lidmaatskap in Elarduspark Gemeente is vir die doop van jul kinders.
Kontakpersone:
Leraar:
Maartje van der Westhuizen: maartje.vdwesthuizen@gmal.com
Administrasie:
Sonya Snyders: kerkkantoor@ngelarduspark.org.za
Nuwe Lidmate:
Kontakpersone:
Leraar:
Danie Vermaak:danie@ngelarduspark.org.za
Administrasie:
Sonya Snyders: kerkkantoor@ngelarduspark.org.za
Debietorder:
Huweliksvorm:
Begrafnisse:

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.