Ons is baie opgewonde vir hierdie jaar se vrouekamp en nooi jou uit om saam met ander vroue God se teenwoordigheid in jou lewe te ontdek.
Datum: 5-7 September 2025
(Ons arriveer Vrydag 14:30-17:30 en vertrek Sondag na die brunch).
Plek: Deales Rock | Bronkhorstspruit
Tema: Ken die ritme van Sy hartklop
Kostes: R1500 vir die naweek en dit sluit al die etes in.
Betaalbaar met EFT, Snapscan, Zapper of kontant by die kerkkantoor.
Gebruik die verwysing Vrouekamp en jou NAAM.
Wat bring ek saam?
Bybel en pen
Duvet, kussing en handdoek
Tekkies of gemaklike skoene (daar is lekker plek om te stap).
Swembroek (as jy lus het om te swem).
BESPREEK jou plek deur die volgende skakel te volg:
https://forms.gle/Z9gQrW5Pcu52qe4i6