Teken 15 Augustus in jou dagboek aan.
Kom geniet Nataniël in Concert saam met ons as deel van ons 50 jaar vieringe!
Soos Nataniël sal sê, “vyftig bly steeds jonk!”.

Hierdie heerlike konsert bestaan uit splinter-nuwe stories in Nataniël se unieke styl, asook musiek, oud en nuut, bekend, immergroen en oorspronklik. Verhale, humor, waarhede en wyshede, vrae en antwoorde, deernis en bluf, geskiedenis en mites, al die elemente van ’n kuier saam met Nataniël, ‘n móét vir die fynproewer.
Hy deel die verhoog met Steinway-pianis, Charl du Plessis.

BESPREEK jou kaartjies op iTickets deur die volgende skakel te volg:
https://ngelarduspark.us10.list-manage.com/track/click?u=36f8ab551f85902ff73329e60&id=8017e1e01f&e=aa900c295f

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.