Dames, dit is tyd om te ontspan. Kom kuier gerus saam en leer nuwe vroue ken. Ons gaan pizza eet en koffie/wyn saam geniet. Elkeen kies 'n item om te verf terwyl ons saamkuier en na 'n kort inset van Barbara Aucamp luister oor hoe ons daagliks in ons lewens positiewe keuses kan maak.
Datum: 23 April 18:00-21:00 | Kostes: R150
Bespreek jou plek deur die skakel hieronder te volg (afsnydatum 21 April):
https://forms.gle/ThVkE8jcs3Xwze8E8
Daar is slegs plek vir 130 persone, so bespreek jou plek so gou moontlik!