Ons hoop julle is reg vir hierdie jaar se WARM-WINTERFEES!!
Hou 16-18 Mei 2025 oop, dit gaan ‘n fees wees om te onthou!!
Hou NG Elarduspark se webwerf, afkondigings en sosiale media dop!
Kaartjies is beskikbaar op iTickets - klik op die volgende skakel: https://itickets.co.za/events/482718
Indien jy graag wil betrokke raak, laai die volgende pamflet af:

Hier is wat jy by hierdie jaar se Warm-Winterfees kan verwag: