Op 11 April verwelkom ons die bekroonde joernalis en skrywer Dana Snyman om 18:30 in die Artossaal. Hy gaan stories deel, asook gesels oor sy nuwe boek “SEUN”.
Bring gerus ‘n piekniekmandjie en wyn, ons gaan rondom tafels heerlik saamkuier.
Kostes beloop R100 per persoon.
Bespreek jou plek deur die skakel hieronder te volg:
https://forms.gle/9kZ796EaxJAZoJqB6
Bring gerus ‘n piekniekmandjie en wyn, ons gaan rondom tafels heerlik saamkuier.
Kostes beloop R100 per persoon.
Bespreek jou plek deur die skakel hieronder te volg:
https://forms.gle/9kZ796EaxJAZoJqB6
