AANDAG ALLE VERLOOFDES!

Ons huweliksvoorbereiding begin weer  Woensdagaand 30 Julie 2025, vir vyf Woensdagaande.
Ons gesels oor belangrike boustene vir ‘n gesonde huwelik.
Dit kos R300 per paartjie vir die kursus.
Kontak Lieze Meiring voor 23 Julie om jul plek te bespreek:
lieze@ngelarduspark.org.za

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.