Ons volgende Doopkursus vind plaas op Donderdae  31 Julie, 7 en 14 Augustus om 19:00 in die Blousaal.
Gee julle name deur aan Sonya by kerkkantoor@ngelarduspark.org.za

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.