Ons nooi jou uit na hierdie jaar se Dankfees met die tema “Meer as genoeg".

Hieronder volg die datums:

9 Oktober:
Lieze Meiring: Oorvloed en skaarste.

26 Oktober:
Maartje vd Westhuizen: Vier die vrug van God se genade.

2 November:
Prof Stephan Joubert: Gee jouself.

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.