Manne-ontbyt saam met avonturier ds. Jaco Strydom
In gesprek met Manne
Kom gesels saam met ons Manne-ontbyt op 15 Maart om 08:00 met die avonturier ds. Jaco Strydom – die skrywer van Alle Sondaars Welkom, Confessions oor Kerkwees, Leef Lig, Daka en ander. Dit is slegs R100 per persoon wat ‘n heerlike ontbyt insluit. Dit vind in die Artossaal plaas.
Volg die skakel hieronder om jou plek te bespreek:
https://forms.gle/nSEmwqQuYBDv1qif7