Wielietjiedag het uiteindelik by ons jaarprogram ingerol. Kom sluit die jaar af op ’n hoogtepunt met tonne fun en games - 6 Desember 09:00 - 14:00. Almal is welkom - kinders, oumas en oupas, maats, families en "rivals”!!
Skryf in vir een of meer van ons 10 resie-katogorieë deur die skakel hieronder te volg:

https://forms.gle/NByMy48KEJMEF1Fo7

Kom deel in die pret! Pak jou eie piekniekmandjie en kuier saam.
Daar sal ook ’n snoepie en koffie beskikbaar wees.
Wielietjiedag - want dit is hoe ons rol!

Kontak Louinette: 060 9887311/ louinette@ngelarduspark.org.za vir enige navrae.

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.