Ons Huis Mark

Op 5 November hou Ons Huis weer ‘n heerlike Kersmark vir die gemeente en gemeenskap wat
ons bedien. Ons benodig asseblief hulp in die vorm van bydraes wat die volgende
bestanddele insluit: suiker, koekmeel, bruismeel, bakmargarien, jellie, olie, langlewemelk, stroop,
hawermout, grondboontjiebotter, choc-chips, klapper. Indien jy voel om op so ‘n manier ‘n
bydrae te maak tot Ons Huis, kontak Christie 082 408 3303. Privaat stalletjies is ook te huur
@R100.
Laai hier die inskrywingsvorm af.

Kontak die organiseerder

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.