NG Elarduspark en NG Tygerpoort gaan weer ‘n gesamentlike wegbreek-naweek aanbied by Weesgerus 23 – 25 Februarie 2024. Hierdie wegbreek is vir ENIGE IEMAND! Jonk, oud, individue of gesinne! Jy moet net gereed wees om lekker te kuier, te ontspan en saam met ander gelowiges in geloof te groei. Daar gaan aktiwiteite, sang, werksessies en kuiers na almal se smaak wees. Daar is beide kampstaanplekke en chalets beskikbaar. Bespreek so gou as moontlik en betaal solank jou deposito. Skryf in deur die volgende skakel te volg: https://forms.gle/LUHx35u7vnEJPg1e9
Laai die dokument hieronder af met al die inligting:
Kyk gerus na die video deur die skakel hieronder te volg:
https://youtu.be/KX4FvqeMPac
https://youtu.be/KX4FvqeMPac
