'n Voltydse admin pos is beskikbaar by NG Gemeente Elarduspark vir 'n kanidaat in die kerkkantoor.
Laai gerus die nodige inligting hieronder af:
Laai gerus die nodige inligting hieronder af:
E-pos jou CV na bestuur@ngelarduspark.org.za . Sluitingsdatum is 3 Februarie 2025.
