Teologiese
Identiteit

NG Elarduspark se Teologiese Identiteit

Tydens ringsittings fokus die gasheergemeente gewoonlik op die uitbreiding van haar fasiliteite en/of enkele noemenswaardige bedienings. Vanjaar wil ons in Elarduspark, as gasheer, fokus op ons teologiese identiteit. Hierdie aanbod mag vreemd oorkom aangesien ons immers deel van die NG Kerk is wat diep in die gereformeerde tradisie ingebed is. Ons teologiese identiteit behoort immers voor die hand liggend te wees.

Laai hier ons Teologiese Identiteit af.