Kom wees deel van ons Kinderbediening se Lofprysingspan!

Wat behels dit:
Ons Lofprysingspanne gaan met die 08:00 diens en 09:45 diens die kinders help bedien met ons Lofprysing deur te sing en beweeg.
Ons span benodig ook ‘n paar tegniese kinders, so indien jy graag wil werk met die klank en beligting is hierdie span ook vir jou.
Maar wat van instrumente?!
Ja! Jy is ook welkom! Kom meld aan en raak deel van Sout & Lig.

Ons eerste bymekaarkom is Sondag direk na die Kinderdiens.
19 Mei 09:00-9:30 vir ons eerste diens | 10:45-11:00 vir ons tweede diens.
Volgende oefendatums sal deurgegee word.

Kontak Louinette vir enige verdere inligting 060 988 7311.

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.