Op 22 Mei om 18:00 vind hier ‘n netwerkgeleentheid in die kerkruim plaas. Dawie Roodt en Piet Croukamp gaan gesels oor Suid Afrika se Politieke en Ekonomiese landskap.

Kaartjies is op Quicket, asook by die kerkkantoor beskikbaar teen R250. Klik op die volgende skakel om jou plek te bespreek: https://qkt.io/xNUNAK. Die koste sluit ‘n vingerete en drankies in.

Besoek ons Facebookblad vir meer inligting: Klik hier: https://www.facebook.com/share/He5nAXo7can8HBsf/?mibextid=9l3rBW.

Ons herinner julle daaraan dat NG Elarduspark slegs hierdie byeenkoms fasiliteer en die opinies wat gelewer word nie noodwendig deur ons ondersteun word nie. 

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.