Kom geniet 'n lekker quiz night saam met ander jongwerkendes goeie geselskap, baie lag,  pret en lekker kos!!
1 Augustus om 18:30
Oinossaal, NG Elarduspark
R50 per persoon
Sluitingsdatum: 29 Julie

Skryf in deur die volgende skakel te volg:
https://forms.gle/LM1YmcqnSQ9uhmgo8

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.