Dit is amper vakansietyd!
Raak jy verveeld by die huis in die vakansietyd?
Kom wees deel van ons vakansieprogram 24-28 Junie 07:30-14:00.
Graad R - Gr7 welkom!

Volg die volgende skakel vir meer inligting en om in te skryf:
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSdRV1FFO-GoOkm2QOQAy9yKe8Y_4PQeKMhbrmBsqKJzmrRqIQ/viewform?vc=0&c=0&w=1&flr=0

Laai die program hieronder af:

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.