Trou jy voor Februarie 2025?
Die huweliksvoorbereiding begin Maandagaand, 29 Julie 19:00 - 21:00.
Kom gesels oor belangrike boustene vir jou huwelik.
Dit kursus kos R300 per paartjie, en strek oor vyf weke (een aand per week).
Kontak vir Amanda Venter by die CMR-kantoor – cmr@ngelarduspark.org.za vir meer inligting en enige navrae.

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.