GAY en OKAY?
My geloof
Ekself
My ouers en familie
Die samelewing

Ds André Muller en dr Marietjie van Loggerenberg gesels oor hierdie onderwerpe.
Datum: 14 Augustus
Tyd: 18:00-20:00
Plek: Artossaal, NG Elarduspark
Kontak: die kerkkantoor: (012) 345-1144 

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.