NG Elarduspark bedien weekliks 400+ mense regoor Suid-Afrika en die wêreld met ons regstreekse uitsendings vanuit die erediens. Ons het alles in plek om hierdie bediening nog verder te laat groei!
Ons het wel jou vaardigheid, tyd en diensbaarheid nodig. Indien jy kan help met kamera-werk, redigering van beeld en klank, asook kontrole vir die regstreekse uitsending op YouTube, kontak gerus vir
Phillip Jr. (074 020 9799) / Ds. Danie (082 071 7640) of volg hierdie skakel volg om jou naam op te gee:
https://forms.gle/YDHBkgVNujnoQMm39

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.