By Sout & Lig is die volwassenes in ons kinders se lewens baie belangrik. Daarom is jou huwelik vir ons belangrik. Gesonde huwelike, gesonde gesinne. Maak jou huwelik prioriteit en kom “date night” van 2 Februarie - 20 Maart elke Donderdagaand 18:30 in Artossaal vir Alpha Huwelike. Gedurende hierdie tyd kan jou kind kom deelneem aan ons A-Team kids program in die Kapel. Die program is gebaseer op Alpha Youth.
Ons bedien jou kind terwyl jy “invest” in jou huwelik.
Ons bedien jou kind terwyl jy “invest” in jou huwelik.
