40 dae tafelgesprekke

40 Dae Tafelgesprekke
Jy word uitgenooi na ons 40 Dae Tafelgesprekke. Hier gesels ons rondom tafels terwyl ons aandete eet. Ons smee nuwe vriendskappe terwyl ons groei in ons verhouding met die Here. Hierdie jaar praat ons oor ons gemeente se vyf doelwitte, en wat dit in ons alledaagse lewe beteken.  Enige iemand is welkom!

Dit begin Donderdagaand 17 Augustus, 7 uur tot 9 uur, vir ses Donderdagaande. Die koste is R60 per ete.

Volg hierdie skakel  om in te skryf:  https://forms.gle/824MA43DNqw1JtTs9.

Bring jou kinders saam -  daar sal toesig wees.

Kontak Alida Keet vir enige navrae:
data@ngelarduspark.org.za.

Kontak die organiseerder

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.

Kontak die organiseerder